Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Outeur: Leoné Prinsloo

Dominee Tienie: Op soek na ’n oplossing

by | Posted 5 Februarie 2019 | Resensies
Dominee Tienie vertel die verhaal van hoe ’n predikant na afloop van sestien jaar in die bediening by ’n kruispad kom waar hy sy rol en die van sy

Stille Nag: Onder ’n beskermengel se wakende oog

by | Posted 3 Februarie 2019 | Jou Sondagdrama, Resensies
Stille Nag vertel die verhaal van hoe die Van Der Hoven gesin vir Oukersaand gereed maak teen die agtergrond van die politieke noodtoestand waarin Su

Susters: ’n Kleurvolle, flambojante selfontdekkingsreis

by | Posted 9 April 2018 | Resensies
Susters vertel die verhaal van hoe drie vervreemde, aangenome susters na hulle ma, Martie se afsterwe deur middel van ’n vooraf uitgewerkte roete ui

Meerkat Maantuig: ’n Betowerende reis na vryheid

by | Posted 22 Maart 2018 | Resensies
Hierdie eienaardige reis van woordelose vriendskap waarop hulle twee gaan, beloof om kykers opnuut te laat nadink oor al die stories wat hulle lewens

Vuil Wasgoed: Die absurde soeke na ’n onderduimse vinger

by | Posted 14 Desember 2017 | Resensies
Vuil Wasgoed vertel die verhaal van hoe Wim en Kevin wat bedags by ‘n wassery werk en dan snags in hulle kliënte se klere partytjie hou by ‘n bai

Bouwer en Bennie span saam vir nuwe “buddy komedie”

by | Posted 14 Desember 2017 | Nuus
Vuil Wasgoed is gegrond op die gelyknamige kortfilm wat die toekenning vir Beste Kort Film by die 2014 kykNET Silwerskermfees gewen het.

Vaselinetjie: ’n Huldeblyk aan die krag van die menslike gees

by | Posted 2 Oktober 2017 | Resensies
Vaselinetjie wat op die gelyknamige jeugroman deur Anoeschka von Meck gebaseer is, vertel die verhaal van hoe die blanke Helena Bosman in ’n weeshui

Krotoa: Tragiese heldin vasgevang tussen twee kulture

by | Posted 12 Augustus 2017 | Resensies
Krotoa vertel die verhaal van hoe ’n elfjarige Khoi-prinses van haar stam weggeskeur word om vir haar oom, Autshumao oftewel Herrie Die Strandloper

Van Der Merwe: Suid-Afrikaanse legende wat vele laat skaterlag

by | Posted 7 Augustus 2017 | Resensies
Van Der Merwe vertel die verhaal van hoe ’n baie lomp boer, Van sukkel om sy familie se goedkeuring te kry nadat sy enigste dogter, Marike aan ’n

Nul Is Nie Niks Nie: Groot potensiaal ten spyte van terugslae

by | Posted 6 Julie 2017 | Resensies
Nul Is Nie Niks Nie vertel die verhaal van hoe drie vriende, Drikus (Brad), Martin (Hoender) en  Christine (Chris) te werk gaan om eersgenoemde se la