Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Outeur: Leoné Prinsloo

Kampterrein: Skreeusnaakse vakansie chaos

by | Posted 29 Maart 2017 | Resensies
Kampterrein vertel die verhaal van hoe die ATKV Buffelspoort-vakansieoord se bestuurder, Oom Gert en sy assistent, Pop voorberei vir ’n verrassingsb

Jagveld: Skop, skiet en donner in die Moordenaarskaroo

by | Posted 22 Maart 2017 | Resensies
Jagveld vertel die verhaal van hoe Emma le Roux, ’n laerskoolonderwyseres op pad na hulle familieplaas in die Groot Karoo met behulp van haar pa, Ja

Hoener Met Die Rooi Skoene: ’n Babbelkous, ’n Platpoot en baie donker geheime

by | Posted 31 Januarie 2017 | Resensies
Hoener Met Die Rooi Skoene vertel die verhaal van hoe Kaptein Hendrik Greyling en Konstabel

Jou Romeo: Sport en kultuur kom in opstand

by | Posted 24 Desember 2016 | Resensies
Jou Romeo vertel die verhaal van hoe ’n klein dramagroep se planne om Romeo en Juliet in hulle matriekjaar op die planke te bring deur hul sportmal

JONATHAN: Radio Raps verlaat die nes

by | Posted 15 Desember 2016 | Resensies
JONATHAN vertel die verhaal van ’n aspirant komediant, Jonathan wat sy eerste treë in die grootmenswêreld moet gee nadat hy op die rype ouderdom v

Vir die Voëls: ’n Vurige rooikop, ’n vasbeslote grensvegter en hope drama

by | Posted 25 November 2016 | Resensies
Vir Die Voëls vertel die ware liefdesverhaal van hoe die korrelkop-rabbedoe, Irma Humpel

Eintlik Nogal Baie: Die lewe is net té kort om uit te mis

by | Posted 7 November 2016 | Resensies
Eintlik Nogal Baie handel oor ’n terug getrokke, aantreklike strokiesprent-animeerder, Jay van Niekerk wie se pad met die opgewekte, vrygeestige All

Sy Klink Soos Lente: Romanse op die maat van musiek

by | Posted 13 Oktober 2016 | Resensies
Bouwer Bosch, wenner van die kykNET Silwerskermfees 2014 met sy kortfilm, Vuil Wasgoed het hande gevat met die bekroonde vervaardiger, Danie Bester om