Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

LUISTER: Hendrik Cronjé gesels oor Liewe Lisa

Hendrik Cronjé, die skrywer, regisseur en akteur van Liewe Lisa, het onlangs telefonies met Karen Loots van Maluti FM97.1 gesels oor dié fliek.

Skakel elke Woensdag om 15:45 in vir Afrikaanse Films se weeklikse filminsetsel.

Luister die potgooi hier: