Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Komedie | 2014

 

Regisseur: Darrell James Roodt
Rolverdeling: Erica Wessels, Louw Venter, Meme Ditshego, Keagan Verwey, Eugene Du Toit, Christina Storm, Jacques Bessenger, Chris De Clerq, Elzette Maarschalk, Jana Strydom, Richard Van Der Westhuizen, Philicity Reeken.

Alles Wat Mal Is

Helena Joubert het haarself verloor – iewers tussen haar varsity-kys, die ja-woord en twee woelwater seuntjies het die Helena wat sy ken verdwyn.

Sy en haar man Gustav se passievolle verhouding het plek gemaak vir ’n permanente skietstilstand.

Nóg flieks