Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Romantiese speurverhaal | 2015

 

Vervaardiger: Danie Bester
Skrywer: Leon van Nierop
Regisseur: Quentin Krog

Ballade vir ’n Enkeling

“Moenie dink nie, doen net!” was die leuse waarvolgens Jacques Rynhard geleef het. Maar skynbaar het hy dié leuse te ver gevoer wanneer hy nie opdaag om ʼn letterkundeprys te ontvang nie.

In die gehoor sit Carina Human, ʼn joernalis by ʼn skindertydskrif wat die opdrag het om soveel skandale moontlik oor hom oop te krap. Skandale is daar wel, maar ook veel meer. En gou ontdek sy dat selfs sy dalk nie die waarheid oor Jacques sal kan hanteer nie.

Leon van Nierop se Ballade vir ʼn Enkeling is nou in ʼn nuwe, byderwetse en meer skokkende gedaante as ooit tevore.

Rolverdeling

Nóg flieks