Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama

 

Draaiboek: Deon Opperman
Regisseur: Marisa Drummond
Rolverdeling: Stiaan Smith, Nadia Valvekens, Dirk Jacobs, Leandie du Randt Bosch, Schelaine Bennett, Elizca Coetzer, Kyle Grant, Paula Davids, Runaldo Hendricks

17 Februarie 20:00

Bottervisse in die jêm

Gebaseer op die oorspronklike kortverhaal, Bottervisse in die jêm, deur Deon Meyer

Bottervisse in die jêm, is ’n romantiese, dog onsentimentele drama, gebaseer op Deon Meyer se gelyknamige kortverhaal, oor ’n siniese kunstenaar, Christo Nienaber, wat ’n nuwe lus vir die lewe ontdek. Sy gebroke wêreld word omgekeer wanneer ’n klein wysneus seuntjie, Buks Barnard, onverwags en ongenooid by Christo se tuis-studio opdaag en hy gekonfronteer word met emosies en herinneringe van die verlede en sy soeke na heel word.

KOM BINNEKORT