Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2015

 

Regisseur: André Velts
Draaiboekskrywer: Tiaan van Niekerk
Rolverdeling: Edwin van der Walt, Reine Swart, Albert Maritz, Bennie Fourie, Arno Greeff, Vilje Maritz, Neels van Jaarsveld

Die Pro

In ’n fiktiewe kusdorp genaamd Vlakberg word die 17-jarige Tiaan Nothnagel (vertolk deur Edwin van der Walt) se kommervrye tienerlewe tot stilstand geruk met die dood van sy beste vriend Dirkie Lawrence (vertolk deur Vilje Maritz) net voor hul laaste jaar op skool.

Na Dirkie se dood beloof Tiaan om nooit weer branderplank te ry nie sienende dat dit hom herinner aan alles wat hy en sy beste vriend gedeel het – maar dan daag Dirkie se suster op. Haar objektief is om gekies te word vir ’n fiktiewe branderplankry-kampioenskap genaamd Wave-Seekers, iets waarvan Tiaan en Dirkie gedroom het om self aan deel te neem.

Om te slaag benodig Dirkie se suster Tiaan se hulp.

Nóg flieks