Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Animasie | 2015

 

Regisseur: Vladlen Barbe, Maksim Sveshnikov
Rolverdeling: Voices of Pierre Breytenbach, Antowan Nöthling, Karen Wessels, Heidi Molenze, Bettie Kemp

Die Sneeukoningin

Die Sneeukoningin is gebaseer op die oorspronklike klassieke feëverhaal, deur Hans Christian Andersen, wat in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die storie handel oor ’n dogtertjie, Gerda, en haar broer, Kai, wat die stryd aansê tussen goed en kwaad. Nadat Kai deur die Sneeukoningin ontvoer en in haar paleis opgesluit is, vertrek Gerda op ’n reis deur die ysige wonderland in haar poging om Kai te bevry.

Foto’s

Nóg flieks