Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2019

 

Regisseur: Etienne Kallos  
Draaiboek: Etienne Kallos
Rolverdeling: Brent Vermeulen, Alex van Dyk, Juliana Venter, Morné Visser, Erika Wessels, Benre Labuschachne, Danny Keough, Roxana Kerdachi

Die Stropers

Suid-Afrika is die geïsoleerde vesting van die Afrikaanse minderheidskultuur. In hierdie konserwatiewe boerderygemeenskap wat behep is met krag en manlikheid, is Janno anders, geheimsinnig, en emosioneel broos. Op ’n dag bring sy ma, streng godsdienstig, vir Pieter, ’n geharde straatweeskind wat sy wil red, huis toe. Sy vra vir Janno om ’n broer van hierdie vreemdeling te maak. Die twee seuns begin ’n stryd om mag, erfenis en ouerliefde.