Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Drama | 2012

 

Skrywer: Chris Barnard
Regisseur: Katinka Heyns
Rolverdeling: Dawid Minnaar, Elize Cawood, Marius Weyers, Anneke Weidemann, Kaz McFadden, Erica Wessels, Sandra Kotze, Cobus Rossouw

Die Wonderwerker

Die Wonderwerker fokus op die lewe van die digter en wetenskaplike Eugène Marais. Dit is die jaar 1908. Marais, baie siek aan malaria, kom op die plaas Rietfontein in die Waterberge aan waar die Van Rooyen-gesin hom inneem – Gys, sy vrou Maria, hul seun Adriaan en ’n aanneemdogter/huishulp, Jane Brayshaw.

Maria, ’n opgeleide vroedvrou en boereraatkenner, en Jane versorg Marais. Malaria is egter nie Marais se enigste probleem nie. Sedert sy vrou Lettie se dood veertien jaar gelede met die geboorte van hul eerste kind het hy sy toevlug tot morfien geneem.

Nóg flieks