Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama

 

Draaiboek: Sean Else
Regisseur: André Velts
Rolverdeling: Armand Aucamp, Charlené Brouwer, Adrian Alper, David Conrad, Gerrit Schoonhoven, Roderick Jaftha

17 Maart 20:00

Droomman

Somtyds is niks, alles.

Liza, ’n stereotipies bibliotekaresse, sien Adam, ’n misterieuse vreemdeling, die eerste keer in die navorsings-afdeling van die biblioteek, raak. Daar is ’n tasbare aantrekking tussen dié twee, maar as gevolg van diep onderliggende redes wil nie een die eerste stap neem nie.

Elke dag groei die verhouding, amper sonder woorde, sterker tussen Liza en Adam. Totdat Liza uitvind wat regtig in Adam se verlede en hede skuil.

KOM BINNEKORT