Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Romantiese drama | 2016

 

Regisseur: Jacques Brand
Skrywer: Jarrod de Jong
Akteurs: André Lotter, Marisa Drummond, Ashmund Martin, Zak Hendrikz, Elsabe Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsie Times, Hein De Vries, Andre Odendaal

Eintlik Nogal Baie

Jay van Niekerk is ’n jong, aantreklike en loopbaan gedrewe strokiesprent-animeerder. Alhoewel hy vordering in byna elke aspek van sy persoonlike en professionele lewe maak, blyk sy een ware begeerte die verste van hom.

Dit het hom by die kruispad in sy gebring. Gee hy op en jaag sy loopbaan na of maak hy uiteindelik sy hart oop om die vrou van sy drome te ontmoet? Iemand snaaks, slim en wat sy liefde vir strokiesprente sal deel.

Eintlik Nogal Baie: Agter die skerms

’n Vrou verskyn op sy pad toe hy dit die minste verwag het. Toe hy sy oë vir die eerste keer op Ally lê, kies hy haar, maar hulle liefdespaadjie moet verskeie struikelblokke oorkom.

Nóg flieks