Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Komedie | 2011

 

Skrywers: Danie Bester, Stefan Nieuwoudt, Dries Scholtz, Andrew Thompson
Regisseur: Stefan Nieuwoudt
Rolverdeling: Andrew Thompson, Solomon Cupido, Christel van den Bergh, Thokozani Ntuli, Lelie Etsebeth, Morné du Toit, Richard Lukunku, Bryan Hadwen

Ek Joke Net

Jy dink waarskynlik dat jy ‘n doodgewone landsburger is wat nie in ander se sake inmeng nie, maar wanneer die “Candid Kings” naby is, is niemand veilig nie! Ek Joke Net is ‘n poetsbak-film van epiese proporsies, waar almal ’n teiken is.

Nóg flieks