Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2014

 

Skrywers: Stefan Nieuwoudt, Danie Bester, Dries Scholtz, Hannes Brümmer
Vervaardigers: Danie Bester, Dries Scholtz
Regisseur: Stefan Nieuwoudt
Rolverdeling: Solomon Cupido, Hannes Brümmer, Lelia Etsebeth, Yolandi Malherbe, Richard Lukunku, Thokozani Ntuli, Andrew Thompson, Altus Theart, Musa Mthombeni, Bryan Hadwen, Nine Nieuwoudt

Ek Joke Net 2

Ek Joke Net se poetsbakkers is terug en met die nuutgestigde Komiese Akteurs Kommissie, ook bekend as die K.@.K, is almal ‘n teiken. Van studente wat hulself onverwags in die middel van ‘n klopjag bevind, ‘n blinde man wat raad vra tydens kondoom-aankope, videowinkel-assistente wat pornografiese films in kliënte se DVD-kassies ontdek en ‘n baie bekende Suid-Afrikaanse rockgroep wat deur die polisie gedreig word, is niemand veilig wanneer die “Candid Kings” naby is nie.

Nóg flieks