Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2014

 

Skrywers: Pieter Fourie, Koos Roets
Regisseur: Koos Roets
Vervaardiger: Helena Spring
Rolverdeling: Willie Esterhuizen, Deon Lotz, Marius Weyers, Nicola Hanekom, Anel Alexander, Cobus Rossouw, AJ van der Merwe

Faan se Trein

In die laat vyftiger jare, ’n eenvoudige middeljarige man op ’n klein Karoo dorpie het nooit die onskuld en eenvoud van ’n jong kind verby ontwikkel. Wanneer sy pa sterf, los hy al sy besittings om verdeel te word tussen Faan en die kerk. Onmiddelik verskeur gierigheid die gemeenskap — todat liefde hulle weer tot hulle sinne bring. ’n Ikoniese verhaal wat jou laat glimlag terwyl jy ’n traan wegvee.

Gebaseer op die verhoogstukke, Faan se Trein, Faan se Stasie deur Pieter Fourie.

Nóg flieks