[kkstarratings]

Romantiese komedie | 2013

 

Skrywers: Henk Pretorius, Janine Eser
Regisseur: Henk Pretorius
Rolverdeling: Eduan Van Jaarsveld, Zethu Dlomo, Jerry Mofokeng, Marga Van Rooy, Motlatsi Mafatshe, Chris Chameleon, Yule Masiteng, Connie Chiume, Richard Van Der Westhuizen, Lilian Dube

Fanie Fourie’s Lobola

Komplikasies ontstaan wanneer ‘n Afrikaanse man en Zoeloe-meisie op mekaar verlief raak. Die tradisionele gebruik om lobola vir die bruid te moet betaal, vererger sake.

Gebaseer op die roman Fanie Fourie’s Lobola deur Nape ’a Motana.

Nóg flieks