Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2019

 

Draaiboek: Brett Michael Innes
Regisseur: Brett Michael Innes
Vervaardigers: Danie Bester, Brett Michael Innes
Rolverdeling: Zenobia Kloppers, Luca Bornman, Wayne Smith, Wayne van Rooyen, Cindy Swanepoel, Drikus Volscheck, Melissa Willering

Fiela se Kind

Die roman is in 1985 uitgereik en speel af in Suidelike Afrika in die 1880’s. Dit vertel die verhaal van Fiela Komoetie, ’n hardwerkende bruin vrou wat in die verdorde Karoo woon en ’n verlore wit kind inneem en hom grootmaak as haar eie. Nege jaar later, word Benjamin uit haar sorg verwyder en word hy geforseer om in die Knysna Bos te gaan leef saam ’n gesin van houtkappers wat beweer hy behoort aan hulle. Afgesonder van die gereg en deur geografie, bring Fiela en Benjamin die volgende dekade deur om mekaar te probeer vind terwyl hulle ook hulle individuele identiteite aanvaar.