Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2019

 

Draaiboek: Tertius Kapp
Regisseur: Jozua Malherbe
Vervaardigers: Tim Theron, Cobus van den Berg, Tracey Lange, Deon Meyer.
Rolverdeling: Arnold Vosloo, Alex van Dyk, Jody Abrahams, Tim Theron, Albert Pretorius, Esther von Waltsleben, Deon Lotz, Ira Blankenberg, Johan Botha, Lida Botha, Sisanda Henna, Marvin Lee Beukes, Rolanda Marais, Brent Vermeulen

DEEL VAN DIE

Griekwastad

Die media skree “Plaasmoord!” in sensasionele voorbladopskrifte. Die mooie Marthella (net  14),  boer Deon en sy vrou, Christel, is al drie koelbloedig geskiet. Net hul 15-jarige seun, Don, het ontsnap. Onder die geweldige druk van ’n hele land se afgryse en verwagtinge moet speurder-kolonel Dick de Waal die waarheid op Griekwastad gaan soek. En dalk sy laaste hoop op onskuld in die proses prysgee.