Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Romantiese komedie | 2015

 

Regisseur: Corne van Rooyen
Skrywers: Corne van Rooyen, Rene van Rooyen
Rolverdeling: Christia Visser, Edwin van der Walt, Nicola Hanekom, Louw Venter, Leandie du Randt, Viljé Maritz, Elana Afrika-Bredekamp

Hollywood in my Huis

Hollywood in my Huis vertel die storie van ’n doodgewone matriekmeisie, Jana van Tonder (vertolk deur Christia Visser), en haar ouers, Beatrice en Tos van Tonder (vertolk deur Nicola Hanekom en Louw Venter), asook Frikkie (vertolk deur Edwin van der Walt), haar beste vriend, wat aan die verkeerde kant van die spoor woon. Jana se pa is werkloos en haar ma bedryf ’n skoonheidsalon vanuit ’n karavaan in die voorplaas.

Dis matriekafskeid in 2004 en Jana is geïnspireer deur Charlize Theron se Oscar-wen. Sy besluit om die matriekafskeid in haar eie Hollywood glansgeleentheid te omskep!

Foto’s

Nóg flieks