Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2011

 

Skrywer: Samuel Ferreira
Regisseur: Morné Du Toit
Rolverdeling: Mish’a el de Beer, Ruan Wessels, Annemicke Kotzé, Melissa Massyn, Jamie Lawrence, Christel van den Bergh, Karen Fourie, Nazli George, Izak Davel

Hoofmeisie

Hoofmeisie is ’n skreeusnaakse familie-komedie wat handel oor vier laerskool meisies wat onder die invloed van hul kompeterende ma’s dieselfde droom deel – om hoofmeisie van Laerskool Stumbo Pops te word.

Nóg flieks