Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Romantiese komedie | 2013

 

Regisseur: Hanneke Schutte
Rolverdeling: Louw Venter, Tinarie van Wyk Loots, Gys de Villiers, Gérard Rudolf, Terence Bridgett, Quanita Adams, Sean Cameron Michael

Jimmy in Pienk

Jimmy (Louw Venter) is ‘n stoere mielieboer wat na sy pa se dood uitvind dat die familieplaas bankrot is en dat sy pa twee geldwolwe geld skuld. Nou moet Jimmy opdok.

Hy probeer geld leen by sy vervreemde gay oom Frederik (Gys de Villiers), wat die eienaar is van ’n reeks suksesvolle haarsalonne in Kaapstad. Maar sy oom koester ’n wrok teen die familie en eis dat Jimmy eers aan die TV-realiteitsprogram The Next Super Stylist deelneem. Eers dán sal hy help. Jimmy is ­desperaat en só verander ’n boer oornag in ’n metroman.

Nóg flieks