Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

2016 | Drama

 

Regisseur: Christiaan Olwagen
Skrywer: Christiaan Olwagen
Rolverdeling: Rolanda Marais, Albert Pretorius, Ludwig Binge, Roelof Storm, Ilana Cilliers

Johnny is nie dood nie

Christiaan Olwagen, ’n bekroonde dramaturg en teaterregisseur, maak sy debuut as filmregisseur met hierdie rolprent oor ’n groep studentevriende in die laat 1980’s in die tyd van die Voëlvry-beweging, militêre diensplig en die Grensoorlog. Rolanda Marais en Albert Pretorius is van die spelers in die rolverdeling.

Johnny is nie dood nie het sy debuut by kykNET se Silwerskermfees 2016 gemaak.

Nóg flieks