Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Musiekblyspel, Oorlog, Drama, LGBTQI | 2018

 

Skrywers: Charl-Johan Lingenfelder, Christiaan Olwagen
Regisseur: Christiaan Olwagen
Rolverdeling: Schalk Bezuidenhout, Hannes Otto, Germandt Geldenhuys, Gerard Rudolf, Jacques Bessenger, Ludwig Binge, Francois Jacobs, De Klerk Oelofse, David Viviers, Anrico Goosen

Kanarie

Kanarie is ’n musikale oorlogsdrama, wat afspeel in Suid-Afrika in 1985 en die storie van ’n jong seun vertel wat in ’n tyd van onderdrukking geforseer word om sy identiteit te vind.