Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Animasie | 2013

 

Regisseur: Rina Nienaber
Rolverdeling: Bettie Kemp, Hannes Brümmer, Rika Sennet, Lochner de Kock, Rina Nienaber, Derrich Gardner, Elzabé Zietsman, Frank Opperman, Frans Swart, en Andre Stolz

Khumba

’n Sebra sonder al sy strepe word blameer vir die droogte in sy omgewing. Hy verlaat dan sy “huis” om die wonder-watergat te soek waar sebras glo hul strepe kry. Langs die pad ontmoet hy ’n oorbeskermende wildebees en ’n selfbehepte volstruis wat vir ’n onvergeetlike reis deur die Groot-Karoo sorg – in die hoop dat hy iewers sy strepe sal opspoor.

Foto’s

Nóg flieks