Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Romantiese komedie drama | 2014

 

Regisseur: André Velts
Skrywer: Emilé Hager
Rolverdeling: Neels van Jaarsveld, Marguerite Wheatley, Emilé Hager, Kaz McFadden, Juanita de Villiers, Morné du Toit, Cintaine Schutte, Julie Strijdom, Shaleen Surtie-Richards, Armand Aucamp, Terence Bridgett, Flip Theron, Gamiet Peterson, Gerrit Schoonhoven, Leon Clingman, Annette Hartman, Dominika Jablonska, Beatrix Hardick, Thorsten Wedekind, Heike Brunner, Almarida, Reynecke, Judy Page, Wendy Oldfield, Patric Raturat

Knysna

Die fliek handel oor Dolf, ’n doodgewone jong man van die verkeerde kant van ’n klein stranddorp, wat verlief raak op ’n pragtige meisie van die “Heads”, die super-ryk buurt in Knysna. Met sy simpel lewe van swembaddens skoonmaak en visvang sal hy ’n verhouding kan aanknoop met iemand wat gewoond is om in luuksheid te lewe en met Europese aristokrate uit te gaan?

Foto’s

Nóg flieks