Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama, Komedie | 2014

 

Regisseur: Henk Pretorius
Skrywers: Henk Pretorius, Tina Kruger
Rolverdeling: Katie McGrath, Bok van Blerk, Gil Bellows, Brümilda van Rensburg, André Stolz, Eduan van Jaarsveldt, Craig Palm, Mary Twala

Leading Lady

’n Jong Engelse aktrise oorreed ’n Suid-Afrikaanse boer van Brandfort om haar te help om voor te berei vir die uitdagende rol van ’n Afrikaanse oorlogsheldin vir ’n Hollywood rolprent.

Leading Lady is vervaardig deur Dark Matter Studios se Llewelynn Greeff and Henk Pretorius.

Foto’s

Nóg flieks