Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama, Musiekblyspel | 2010

 

Skrywers: Anel Stop, Brian Webber, Christ van der Walt, Erik Holm, Linda Korsten, Paul Krüger, Schalk van der Merwe
Regisseur: Brian Webber
Rolverdeling: Lika Berning, Bobby van Jaarsveld, Marlee van der Merwe, Sonja Herholdt, Elize Cawood, Rouel Beukes, Kurt Darren, Sylvaine Strike, Porteus Xandau, Anna Davel, Kevin Leo, Clementine Mosimane, Paul du Toit

Liefling die movie

Liefling die movie vertel die verhaal van Liefling Marais, ’n avontuurlustige jong meisie met ’n passie vir die lewe. Sy woon op ’n plaas in Hartbeespoort met haar pa, Simon, ma, Linda, oupa, Karel, broer, Kobus en huishoudster, Katy. Simon is ’n professor aan die universiteit en in sy klas is drie vriende, Jan, Pieter en Gert, wat ook aan die buitewyke van die stad in Hartbeespoort woon.

Dit is Desember-vakansie en Jan, ’n siviele ingenieurstudent wat deur sy ouma grootgemaak is, kyk na Liefling. Die bedorwe brokkie, Melanie, het egter ander planne, en lei dus tot die inmeng van liefhebbers, vriende en vyande saam in ’n wonderlike musikale viering wat gehore sal laat lag, huil en sing.

Nóg flieks