Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2013

 

Skrywer: Derick van der Walt
Regisseur: André Odendaal
Rolverdeling: Carmen Pretorius, Franci Swanepoel, Elize Cawood, Marie Pentz, Hykie Berg

Lien se lankstaanskoene

Gebaseer op die boek Lien se lankstaanskoene, waarvoor Derick van der Walt die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (Goud) verower het.

Lien is die oudste kind in ‘n disfunksionele huishouding, waar die status van die gesin van welgesteld tot brandarm verander het. Die besorgheid van ‘n buurtannie help in die donkerste ure van die gesin, terwyl dit nodig word vir Lien om uit te spring om brood op die tafel te sit. Die wyse waarop sy op haar gesins- en persoonlike uitdagings reageer, help haar om te groei, haar roeping te vind en vrede te maak met haar verlede.

Gebaseer op die roman  Lien se lankstaanskoene deur Derick van der Walt.

Nóg flieks