Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Drama | 2016

 

Regisseur: Craig Gardner
Rolverdeling: Stian Bam, Edwin van der Walt, Fumani Shilubana, Erica Wessels

My Father’s War

’n Jong man wat sukkel om die oorgang na volwassenheid te maak, het verskeie drome waarin hy ’n soldaat in die Suid-Afrikaanse Grensoorlog is, en in dié drome ontmoet hy sy pa. So leer hy sy pa op sy ouderdom ken, en gee dit hom insig en empatie en is hy in staat om die gevoelens van verlating en woede te laat gaan.

Nóg flieks