Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2016

 

Regisseur: Koos Roets
Rolverdeling: Deon Lotz, Deirdre Wolhuter, Brümilda van Rensburg, Willie Esterhuizen, Lida Botha, Marga van Rooy, Marcel van Heerden en Hannes Brümmer

’n Pawpaw Vir My Darling

’n Pawpaw Vir My Darling is gebaseer op  Jeanne Goosen se roman. Die fliek is ’n greep uit die lewe van die Beeslaer-famile van Frik Du Preez Straat 24, Damnville, wat afspeel in 2003 en hul lief en leed gesien deur die oë van hul straatbrak, Tsjaka.  

’n Pawpaw Vir My Darling is ’n verhaal van oorlewing in ’n uitsiglose bestaan, van humor en patos, van lief en leed, van vreugde en verlies, van hunkering, hoop en uiteindelike aanvaarding van ’n lewe sonder ‘trimmings’.

Nóg flieks