Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Musiekblyspel | 2011

 

Skrywers: Sean Else, Deon Opperman
Regisseur: Sean Else
Rolverdeling: Jay, Steve Hofmeyr, Lianie May, Bok van Blerk, Vaughan Gardiner, Karlien van Jaarsveld

Platteland

Die verhaal van Riana van Niekerk, wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius is ‘n swerwer met sy eie geheime.

Treffers van die afgelope tyd is in Platteland se storielyn ingeweef: Liedjies soos Melanie (Jay),Tyd om te Trek (Bok van Blerk), Vergeet My Nie (Lianie May), Pa en Seun (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en Sweet Dreams (Karlien van Jaarsveld) verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit is.

Nóg flieks