Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Musiekblyspel | 2012

 

Skrywers: Machiel Roets, The Hartiwood Team
Regisseur: Linda Korsten
Rolverdeling: Marlee van der Merwe, Eugene Jansen, Marno van der Merwe, Terence Bridgett, Steve Hofmeyr, Annette Engelbrecht, Lizz Meiring, Rina Nienaber, Willem Botha, Emo Adams, Kevin Leo, Margit Meyer-Rödenbeck, Carike Keuzenkamp

Pretville

Pretville is ’n klein dorpie in die laat 1950’s en die dorpie lê in die harte van alle Suid-Af- rikaners. Hier is alles moontlik en allerhande interessante dinge gebeur. Dis ’n helder, kleurvolle en swierige (stylvolle) dorpie soos wat jy nog nooit gesien het nie met ’n asemrowende stel, kostuums en veteraanmotors wat die verbeelding aangryp. Pretville doen sy naam gestand en daar is altyd ‘pret’ in Pretville!

Nóg flieks