Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama

 

Draaiboek: Pietie Beyers
Regisseur: Phillip Rademeyer
Rolverdeling: Pietie Beyers, Anneke Weidemann, Elize Cawood

Skemerson

Skemerson vertel die verhaal van ’n jong man, Sella, wat besluit om sy eie lewe te neem. Toe hy egter op die 216 meter hoë Bloukrans-boogbrug naby Nature’s Valley staan om ’n einde aan alles te maak, hoor hy ’n jong vrou lag. Wanneer Emma, haar brose ma en Sella mekaar toevallig op die brug ontmoet, is dit die begin van ’n naweek wat al drie se lewens vir altyd verander.