Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2015

 

Skrywer: Clinton Lubbe
Vervaardiger: Clinton Lubbe
Regisseur: Clinton Lubbe
Rolverdeling: Reynard Slabbert, Juanita De Villiers, Mia-Anne O’kennedy, Stefan Vermaak, Danie Putter, Reine Swart, Bok Van Blerk, Hanna Grobler

Somer Son

Pieter en Sonja Jooste is ‘n allerdaagse dertig jarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ‘n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ‘n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ‘n vasektomie gehad het is ‘n swaar geheim. ‘n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ‘n motorongeluk oppad stuur hulle op ‘n onverwagse avontuur.

Nóg flieks