Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Avontuur | 2018

 

Skrywers: Ivan Botha, Donnalee Roberts, Sean Robert Daniels
Regisseur: Ivan Botha
Vervaardigers: Ivan Botha, Donnalee Roberts, Danie Bester
Rolverdeling: Donnalee Roberts, Ilse Klink, Carla Claasens, Simoné Nortmann, Chanelle de Jager, Armand Aucamp, Bennie Fourie

Stroomop

In Stroomop ontmoet ons vyf dames wat almal besig is om stroomop te swem in hulle afsonderlike lewens. Verskillende situasies en gebeure lei elkeen van hulle om op dieselfde rivier-avontuur te gaan. Tydens die avontuur word die boot waarin die dames vaart omgegooi en die gids raak verlore. Die dames word gedwing om op hulle eie in die water en wildernis te oorleef, onwetende dat hulle onderskeie realiteite en lewenservaringe hulle reeds bevoeg maak vir dié uitdaging. In die oorlewingsproses vind hulle vriendskap en ook hulle eie innerlike krag en binnestemme soos hulle een golf na die ander moet aandurf. Soos hulle die fisieke uitdagings oorwin, oorkom hulle ook ander swakhede en groei hulle in karakter en selfvertroue wat lei tot genesing in hulle unieke lewens.

Video’s