Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!
Beoordeel die fliek

Drama | 2013

 

Skrywers: Sallas de Jager, Christopher Torr, Simon Torr
Regisseur: Paul Eilers
Rolverdeling: Ian Roberts, Anna-Mart van der Merwe, Lizelle de Klerk, Elton Landrew, Steffie le Roux, Wilhelm van der Walt, Ilse Oppelt, Laurika Rauch

Stuur Groete aan Mannetjies Roux

‘n Familiedrama wat handel met die gevare van jare se waarheid onder die mat vee en hoop vir die beste. ‘n Tienermeisie, Engela, besoek haar oom Frans en tante Koba se plaas in die Karoo in ‘n skoolvakansie. Dan begin ‘n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie besoekers in een week verander haar lewe onherroeplik en haar oom Frans se obsessie met die drie van Mannetjies Roux word helaas verklaar.

Nóg flieks