Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2011

 

Skrywers: Ivan Botha, Andrew Thompson
Regisseur: Stefan Nieuwoudt
Rolverdeling: Ivan Botha, Neil Sharim, Andrew Thompson, Melt Sieberhagen, Ciske Kruger, Lelia Etsebeth, Solomon Cupido

Superhelde

In ‘n land waar mense nie meer opstaan vir waarin hulle glo nie, moet twee ontluikende superhelde die krag binne hulself vind om die een plek waar hulle inpas te red. Wanneer hul geliefde comic-winkel bedreig word, kom twee beste vriende se superheldkleure na vore. Dimensie Komieks is diep in die skuld en in die moeilikheid. Albert en Peet beraam saam met Saskia, Monique en SuperWayne ‘n buitensporige plan om die winkel te red.

Nóg flieks