Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2018

 

Vervaardigers: Jenny Griesel, Johan Vorster
Regisseur: Corné van Rooyen
Rolverdeling: Leah, Diaan Lawrenson, Quanita Adams, Sean-Marco Vorster, Annelisa Weiland, Jo Black

Susters

Susters gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ’n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ’n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag baie goed mee is – hoe om sakke vol pret te hê.

Rolverdeling

Video’s

Nóg flieks