Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Komedie | 2014

 

Regisseur: Vickus Strijdom
Rolverdeling: Tiaan Kelderman, Ben Pienaar, Aimee-Anne Ritchie, Pearl Monama, Chris Chameleon, Anna Davel, Sallas de Jager, Dirk Stoltz, Kona Brown

Suurlemoen!

Suurlemoen! sal jou mond op ‘n plooi laat trek van lekkerkry! Dié nuwe Afrikaanse fliek, is gegrond op die gewilde boek deur die jeugboekskrywer Jaco Jacobs.

Suurlemoen! gaan jou laat lag en huil. Is die lesse in die lewe nie maar altyd ‘n bietjie soet en ‘n bietjie suur nie? En soos ons almal weet – wanneer die lewe jou suurlemoene gee, maak lemonade!

Nóg flieks