Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2017

 

Regisseur: Meg Rickards
Rolverdeling: Christia Visser, Nollywood-aktrise Nse Ikpe-Etim, Brendon Daniels, Lee-Ann van Rooi, Quanita Adams, Dann-Jacques Mouton, Amanda Lane, Warrick Grier, Oscar Peterson, Mark Elderkin en Greg Kriek

Tess

Tess is gebaseer op Tracey Farren se bekroonde boek Whiplash en Christia Visser, Nollywood-aktrise Nse Ikpe-Etim, Brendon Daniels, Lee-Ann van Rooi, Quanita Adams, Dann-Jacques Mouton, Amanda Lane, Warrick Grier, Oscar Peterson, Mark Elderkin en Greg Kriek is in die rolverdeling.

Meg Rickards is die regisseur.

Dis vervaardig deur Paul Egan en Kim Williams van Boondogle Films, Bert Haitsma was die kinematograaf en Linda Man het die redigering behartig. Die Grammy-wenner Christopher Tin was vir die musiek verantwoordelik.

Tess is befonds deur kykNET, die Nasionale Rolprent- en Videostigting, die departement van handel en nywerheid (DTI) en Thundafund. Die film word plaaslik versprei deur Times Media Films en gaan op algemene vrystelling in 2017.

Nóg flieks