Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Drama | 2015

 

Skrywer: Tarryn-Tanille Prinsloo
Regisseur: Darrell Roodt
Vervaardigers: André Frauenstein, Samuel Frauenstein, Christianne Bennetto
Rolverdeling: Steve Hofmeyr, Erica Wessels, Sharleen-Surti Richards, Deon Coetzee, Jana Strydom, Jacques Gombault en Boikie Pholo.

Treurgrond

Treurgrond, vertel die pynlike verhaal van ’n boerdery gemeenskap wat probeer om die menige plaas aanvalle, wat hul in die gesig staar, te voorkom.

Hierdie grusame dade beïnvloed nie net diegene wat verwant is aan die die slagoffers nie, maar bring ’n hele nuwe kringloop te weeg. Te midde van die angs en groeiende plaasmoord syfers probeer Lukas van Staden sy familie, vriende en plaas beskerm.

Treurgrond: Premièr

Treurgrond grawe dieper in die wêreld waar verhoudings, spyt, wraak en vergifnis bymekaar gebring word deur een gebeurtenis waaruit genesing en hoop spruit. As een plaasaanval so ’n massiewe inpak het op die gemeenskap, wat sal dan in die toekoms gebeur?

Nóg flieks