Drama | 2020

 

Regisseur: Andre Velts
Vervaardiger: Danie Bester
Draaiboekskrywer: Tarryn-Tanille Prinsloo
Rolverdeling: Marguerite van Eden, Sean-Marco Vorster, Kenley Swart, Pietie Beyers, Fiona Ramsay, Elani Dekker, Amalia Uys, Leché Joubert, Rikus Strauss, Arno Greeff

#VergeetMyNieFilm

Vergeet My Nie

Gebaseer op die storie Met ’n fiets deur die sneeu, deur Mardaleen Derks, wat ingeskryf is vir Huisgenoot se tweede rolprent. 

Na ’n aaklige verbrokkeling van haar verhouding, pak ’n gekultiveerde student in die klein dorpie Potchefstroom, haar tasse vir die opwinding en liggies van Londen. Sy raak verlief op ’n aantreklike, kaalvoet Namibiër, maar laat haar vrese die beste van haar kry. As hy jare later aan haar deur klop, met beloftes van horisonne en ’n lewe saam, kan sy veilig speel en die aanloklike stadsligte kies, of sy kan alles waag vir sonsondergange, sandduine en kaalvoetliefde.