Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Aksie, Komedie | 2017

 

Skrywer: Bennie Fourie
Regisseur: Morné du Toit
Vervaardigers: Danie Bester, Bouwer Bosch, Bennie Fourie
Rolverdeling: Bennie Fourie, Bouwer Bosch, Tim Theron, Stiaan Smith, Nico Panagio, Charlie Bouguenon, Simoné Nortmann, Leandie du Randt Bosch, Louis Minnaar

Vuil Wasgoed

Wim en Kevin werk by ’n wassery. Dinge is vervelig deur die dag, totdat die son sak en hulle partytjie hou in hulle kliënte se klere. Tydens so ʼn geleentheid ontdek hulle ’n afgesnyde vinger in ’n aandpak se baadjie. Die onderduimse eienaar van die vinger, sy seuns en ’n ongenaakbare verraaier is op Wim en Kevin se spoor en nie besorg oor hul welsyn nie.

Nóg flieks