Beoordeel die fliek

Oorlog Drama | 2018

 

Draaiboek: Ferdinand van Zyl
Regisseur: Ferdinand van Zyl
Vervaardiger: Jac Williams
Rolverdeling: Greg Kriek, Christia Visser, Marius Weyers, Albert Maritz, Elsabe Daneel, Maurice Carpedem, Grant Swanby, Sonni Chiedebere, Terrence Maloyi, Marius Du Plooy snr, Karlé Briedenhann

The Recce

Nadat die SAW verkeerdelik verklaar het dat die jong reserf, Henk Viljoen, gesterf het, moet hy sy weg vind na sy vrou deur al sy vaardighede en gereedskap te gebruik. Met die vyhand warm op sy hakke en ’n dodelike skietwond lyk Henk se kanse maar skraal. Gaan hy dit maak?