Romantiese Drama/Komedie | 2018

 

Vervaardigers: Zandré Coetzer, Scharl van der Merwe
Regisseur: Johan Cronjé
Rolverdeling: Mila Guy, Edwin van der Walt, Lea Vivier, Stiaan Smith, Simoné Nortmann, Beer Adriaanse, Lynelle Kenned, Ansu Visser, Adam Heyns, Marvin-Lee Beukes, Francois Jacobs

Wonderlus

Wonderlus speel af by ’n troue wat lelik ontspoor. Dit draai om die groep vriende wat die volgende oggend al die los drade van die vorige aand probeer bymekaartrek: ’n Bruidegom moet die liefde van sy lewe agternasit; die bruid moet probeer om haar hede te ontsnap en ’n kelnerin moet haar losknoop van haarself.

Rolverdeling

Video’s