Ander Mens: Bekendes en gewere…

Op Woensdag, 7 Augustus is Quentin Krog se nuwe aksiekomedie, Ander Mens, tydens ’n glansgeleentheid met talle bekendes by Ster-Kinekor Ceder Square in Fourways, Johannesburg bekendgestel. 

FOTO’S: Brendan Croft