Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Afrikaanse Films-nuusbrief: Bepalings en voorwaardes

Hiermee die bepalings en voorwaardes om ingeteken te wees op die maandelikse Afrikaans Films-nuusbrief.

– Die Afrikaanse Films-nuusbrief word maandeliks uitgestuur. Daar mag dalk onvoorsiene omstandighede wees wat Afrikaanse Films noodsaak om die nuusbrief op ’n ander dag uit te stuur, maar dit sal steeds slegs een keer ’n maand wees.
– Die e-posadres wat deur die intekenaar verskaf word sal vir geen ander doeleindes gebruik word as om die Afrikaanse Films-nuusbrief uit te stuur.
– E-posadresse sal nie aan derde partye verskaf word nie.
– Indien jy nie meer die Afrikaanse Films-nuusbrief wil ontvang nie, kan jy ’n e-pos na nuusbrief@afrikaansefilms.com stuur of die ‘unsubscribe’-opsie op die nuusbrief kies.
– Afrikaanse Films behou die reg voor om ’n subskripsie enige tyd te staak, sonder om redes aan die intekenaar te verskaf.