ANCHEN DU PLESSIS

Gideonette De La Rey

Anchen is ’n leerder by Hoërskool Eldoraigne. Sy is spontaan en het hope selfvertroue en energie. Haar groot passie is om op die verhoog te wees en sy geniet dit om ’n gehoor te vermaak. Anchen se dramaloopbaan het in 2011 by Estetika onder leiding van Hydie Loots begin. Vanaf 2014, woon sy sanglesse by en geniet dit om kitaar te speel. Ander passies sluit haar familie en perdry in. Anchen presteer geweldig by eisteddfods and sy is ook uitmuntend in openbare redevoering. Sy het onlangs in die speelfilm Vaselinetjie verskyn.

KYK DIE KARAKTER VIDEO HIER: