LEAH

Lexie

Lexie, vertolk deur Leah, is die jongste van die drie susters en die laaste wat aangeneem is. Haar werk as entomoloog vat haar na interessante plekke regoor die wêreld, en sy hou meer van diere as van mense. Maar, al is sy bang vir die liefde, het sy nogsteeds ’n sagte hart. Wat gaan Lexie doen as sy iemand ontmoet wat haar aandag trek?