QUANITA ADAMS

Cecile

Cecile, word deur Quanita Adams vertolk. Die suster kan meer as drie dinge gelyk doen. Sy speel graag kupido tussen verliefdes, ma van vier kinders en mense beskou haar as die “supermom” van die gesin. Met al hierdie dinge steek sy ook ’n groot geheim weg…